Ashley Madekwe

Ashley Madekwe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1981 (1981-12-06)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Madekwe (gebore 6 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cassandra's Dream (2007) en How to Lose Friends & Alienate People (2008), en in die televisiereekse Revenge (2011) en Salem (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search